Error: Sorry, but the Product you've requested wasn't found!
Ek het ongeveer 50 sigarette per dag gerook. Het 'n maand gelede my Twisp gekoop, en sedertdien nog nie weer aan 'n sigaret geval nie. Sal binne die volgende maand ook die twisp kan bêre. Ek kan getuig dat dit definitief werk.