This forum is open only to registered and logged-in users.
If you are already registered, please log in first.
Ek het ongeveer 50 sigarette per dag gerook. Het 'n maand gelede my Twisp gekoop, en besef dis die perfekte alternatief. Sal binne die volgende maand ook die twisp kan bêre. Ek kan getuig dat dit definitief werk.